Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
49
Star Sign:
Capricorn
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
Slim
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Other
Income:
Solvent

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Central & Western Gauteng (Gauteng, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
40 - 47
Star Sign:
Any
Height:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker; Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Firstly, you should know thatI have 2 kids and I would do anything for them. Ok, en nou kan ek seker maar Afrikaans praat.

Ek is net 'n doodgewone vrou wat al vir 5 jaar alleen is en moeg is daarvoor. Indien ek ooit weer trou, sal dit met 'n baie spesiale man wees. Ek wonder net soms of 'n ring en 'n stukkie papier my meer committed sal maak as wat ek reeds is..:-) Maar ek weet ook dat ek nie alleen wil oud word nie.

Ek hou van wie ek is en ek weet waarheen ek oppad is. Ek het 'n baie sterk persoonlikheid en as jy dit nie kan handle nie, moet jy sommer nou hardloop!! Maar as jy my beter leer ken, sal jy agterkom dat ek 'n klein hart het, baie lojaal is en enige iets sal doen vir die mense vir wie ek lief is.

Ek absoluut haat mense wat vir my leuens vertel!!! Het nog altyd en sal ook altyd!!! En o ja, as my ouderdom en my kinders jou pla, moenie my kontak nie..aan my ouderdom kan ek niks doen nie en my kinders is nie negotiable nie.

Ek glo dat vertroue absoluut 'n hoeksteen is van enige verhouding en daarna respek vir mekaar. Verder glo ek dat 2 mense ook vriende moet wees en oor enige onderwerp moet kan praat. En dan CHEMISTRY, daarsonder sal geen verhouding eers begin nie.

Ek is moeg vir games speel, blind dates en ander mense se idee van wat reg is vir my!! Ek wil aanbeweeg in my lewe en regtig geluk vind. Ek wil wanneer ek tagtig is (heaven forbid) nog jou hand vashou as ons in die straat loop en vir almal vertel hoe lief ek jou het!!!

Die "huisie teen die berg" (soos 'n vriend dit noem), mooi kar en duur geskenke maak nie meer vir my saak nie, ek het al geleer in my lewe dat liefde, geluk en "contentment" nie met geld gekoop kan word nie. So nee, materialistiese dinge is nie vir my belangrik nie, jou liefde, beskerming en ondersteuning is baie meer belangrik.

En o ja, as my kar gebreek het of nuwe bande nodig het, sort dit tog asb vir my uit, ek sal dit so waardeer.

About Her Ideal Match

Eerstens moet hy my kinders kan aanvaar.

Hy moet na homself kyk, 'n sterk persoonlikheid he en my meerdere wees!! (Nou lag jy seker, maar glo my, op my ouderdom was ek al die baas gewees en wil ek dit nie meer wees nie!!)

Hy moet na my luister en vir my kan raad gee wanneer ek vra daarna. Hy moet my ruimte gee om myself te wees. Verder moet hy my laat voel dat ek die belangrikste mens in sy lewe is, hy moet my liefhe en met respek behandel.

Ek hou van verrassings, om bederf te word met 'n borrelbad en 'n glas wyn, hy moenie bang wees om sy romatiese kant te wys nie.

Hy moet iemand wees op wie ek kan trots wees.

What Her Friends Say

zeester hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
Pierced ears; A tattoo or two
Personality
Sense of Humour:
Sarcastic
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Easy going; Intelligent; Outgoing; Outspoken; Realistic
Valued Qualities:
Celibacy; Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Patience; Self-control; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Purple
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Dance / Disco; Electronic Dance Music; Pop / Top 40
Reading:
I love it
Books:
Crime; Fiction; Mystery
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Movie Channels; Reality shows
Movie Frequency:
Once or twice a month
Movie Preferences:
Action; Comedy; Mystery; Romance
Interests:
Card games; Shopping
Sport Involvement:
An active participant
Sports:
Aerobics; Camping; Cricket; Field Hockey; Hiking; Rugby; Sky diving; Squash; Walking
Food
Cooking:
I have to cook
Food:
Chinese; Fast food; Italian; Seafood; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
More Lifestyle
Pace of Life:
Hectic
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Reading a book
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother and a sister
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping; Tattoo(s)
The Deep Stuff
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Beach house
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Backpacking around the globe
Honesty:
Extremely