verrassingverrassing
2

verrassing

73 – Pretoria (Noord van Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

Gaan hierdie waagstuk groot vreugde bring

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Mense se ek is baie spesiaal. So leer my ken en se my wat jy dink. Ek wil graag jou beste vriendin wees en alles met jou deel. Ek is spontane, vriendelikheid persoon, het baie liefde om te gee, is respekvol, jy kan my vertrou, ek is eerlik en geduldig.

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil graag n gesonde, flukse, energieke man met sober gewoontes ontmoet. Iemand wat vriendelik, getrou, geduldig, spontaan, liefdevol en eerlik is. Weet wat hy moet en kan doen, om n vriendskap te bou en dit dan kan volhou, is dit jy?

Wat Haar Vriende Sê

verrassing het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Noord van Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gholf; Kampering; Krieket; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van DatingBuzz South Africa:
Hoopvol; Skaam
Eerlikheid:
Uiters