RageltjieRageltjie
1

Rageltjie

51 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ordinary girl seeks ordinary guy

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n gemaklike mens wat baie lag en die lewe geniet. Hou van enige buitemuurse aktiwiteite alhoewel ek nie altyd tyd kry daarvoor nie. Ek hou nie van mense wat voorgee en games speel nie. Tyd in die berge is my gunsteling tydverdryf. Ek hou van iemand wat my laat dink en 'n breë kennis het.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek 'n man wat mooi na homself kyk en wat tyd en aandag aan my gee. Agv my drie seuns, kry ek nie baie die geleentheid om me-time te vat nie, daarom is dit vir my belangrik, dat ek wel die me-time wat ek kry, geniet. Ek soek graag iemand wat lekker dinge saam met my kan doen, soos fliek of gaan stap of nuwe dinge ervaat. Ek is 'n ekstrovert en hou van tussen mense wees, daarom sal ek nie sommer met 'n introvert wat die heeldag net tuis wil bly, assosieer nie.

Wat Haar Vriende Sê

Rageltjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Visse
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Rekspring; Stap; Swem; Tennis; Vlugbal; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van DatingBuzz South Africa:
Skaam
Eerlikheid:
Baie