AdultGames

59 – Pretoria (Solomon Mahlangu), Gauteng, South Africa

Ons is mos nie meer kinders nie

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Tuesday

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Solomon Mahlangu), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
59
Star Sign:
Gemini
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Greying
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Ask me later
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
45 - 60
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Any
Education:
Some University / College
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Ek wens so dis makliker om jou maat te vind. En eintlik is die datingsite so n gemaklike plek om iemand te leer ken, eers te chat, dan op n openbare plek te ontmoet vir koffie of n wyntjie. Maar dis asof dit al hoe moeiliker raak op ons "gevorderde" ouderdom. Ons voel nog jonk in ons gees en hart, maar baaaaaie jare se ervaring en belewenisse en geskiedenis en memories speel alles n rol om ons twee of drie keer te laat dink. En die datinggame is seker die belangrikste lewensspel waaraan ons kan deelneem op ons ouderdom. Ek wil my hart beskerm, jy is bang vir seerkry, albei is meer versigtig as 20 jaar gelede, maar tog soek ons n lewensmaat en wil deelneem aan die spel. En om jou storie te vertel kan soms nie lekker wees nie. Maar dis die enigste manier hoe jy meer van my sal leer ken. Ek hou nie van honde in die bed nie. En as jy daai spark veroorsaak sal ek vir jou die sewe oseane deurkruis. My Ek het my wroeginge van die verlede deurgewerk en is gereed vir die volgende tree. Om deel van die dating game te word is maar n uitdaging. Maar as ek op die gallery loer dan is ek minstens in goeie geselskap. En as ek die profiele lees dan is ek verstom oor die kwaliteit van dames wat in dieselfde bootjie is. Ek is n groot geselser, maar ook in n mate n introvert. Maar as ek ontdooi kan ek soms oorneem. Jy moet darem wil kuier saam met my. Dalk is jy die een.....

About His Ideal Match

My ideale vrou moet slim genoeg wees om raak te lees dat ek alles wat belangrik is reeds met jou gedeel het. Nou kan ons kontak maak, koffie en kuier en alles van mekaar leer. As jy my wil kontak sal dit rerig nice wees. Ek is nie desperaat nie, ek soek net n intelligente maat. Hoop om van jou te hoor, maar n foto is asb tog so lekker om te kry om te sien met wie ek gesels. Jy moet hou van reis en toer en saam rondloop by die vlooimark. Kiss en cuddle op die bank in jou voorkamer, die liggies wil gaan kyk in Danville en net die saamwees geniet, nie te preuts en te diep oor die lewe dink nie, en nie omgee om ook soms sommer net by my te kom kuier nie. En naby genoeg woon sodat ek maklik op n bewolkte Sondagoggend nie te ver hoef te ry om agter jou rug te kan kom inkruip nie..... [geskrap]

What His Friends Say

AdultGames hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

AdultGames has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.