Philey82Philey82
7

Philey82

41 – Polokwane (Pietersburg) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika

Free spirited en lus vir nuwe dinge en uitdagings, so lets create our own great story!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 03 Maart 2024

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Altyd vriendelik en smile baie,gaan le nooit nie! Lewe is mos te kort en ek soek altyd die positiewe in enige situasie al moet mens soms maar n bietjie harder soek.. Hou nie van mense wat altyd wil judge of mense wat negatief is wat altyd verskonings soek plaas van oplosings! En klaers of leeunaars.. Ek hou van die natuur en buite dinge te doen, hou van braai en lekker musiek of enige iets wat lekker is om te relax!.. Die lewe skuld ons niks nie maar ons lewe in oorvloed want die Here is met ons elke dag van ons lewe! Hy weet wat ons doel is op aarde dis hoekom ons Hom soek en Hom vind

Sy Ideale Pasmaat

Ek woon en boer op die oomblik in mozambiek en opsoek na die regte persoon wat nogsteeds met my in n vriendskap sal wil wees wat dalk na meer sal kan lei sy moet mooi na haar self kyk en my respekteer en my altyd will beskuldig nie maar self lojaal is en my aanvaar vir wie ek is, iemand met wie ek die vrymoedigheid het om my self te kan wees en oor ales kan praat en deel ek wil graag iemand vind want saam my die Here kan dien en saam te groei in die Gees en saam ons lewens te bou en die goeie na te streef!,

Wat Sy Vriende Sê

Philey82 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Bul
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Ander; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Optimisties; Realisties; Skaam; Stil; Uitdagend; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Reis; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Musiekkanale; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Lees; Meditering
Sport:
Perdry; Rugby
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van DatingBuzz South Africa:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters