0

GesigLoos

38 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Volg jou drome - No matter what comes your way

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Never a dull moment. Ek is Sekerlik die coolste mens wat ek ken. (Ek bly in/op 'n klein dorpie, so dis nie so moeilik om dit te kan sê nie). As mense my moet opsom in een sin - Sê nee vir geen uitdaging in die lewe nie. My swak punt, ek pak alles aan met oorgawe asof daar geen more is nie. As ek sê ek staan agter jou, hoef jy nooit om te kyk om seker te maak dat ek wel daar staan nie. My uikyk op die lewe - Al is jy hoe bang, doen dit met vrees dan. Solank jy dit net doen. As jy 'n standbeeld wil wees, doen dit met oorgawe en staan doodstil.

Sy Ideale Pasmaat

Geen voor op gestelde idees van hoe iemand moet wees of lyk nie. Paar woorde moet darem êrens "feature" soos vriendelikheid, bedagsaamheid, eerlikheid, respek ens. Sy moet darem bietjie meer "persoonlikheid" hê as my sitkamerbank maar nie soveel soos my tv nie, dis hoekom ek 'n tv het.In kort. Solank sy 'n hartklop het, ek vermoed dis redelik belangrik. Ons moet darem kan sit en gesels oor enige iets sonder moeite of om te voel - Sjoe ek moet hardloop vir die deur voor ek êrens in die tuin beland onder blomme. Sal great wees as sy bietjie lewens lus, drome en passie het.

Wat Sy Vriende Sê

GesigLoos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Frans; Portugees
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Stabiel; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Misdaad; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Oorlog
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Fietsry; Seil; Skietsport; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Solderwoonstel in die stad
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van DatingBuzz South Africa:
Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters