Taxihart

60 – Pretoria (Die Maan), Gauteng, South Africa

Soooooo wyd....

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Friday

Modified: 03 May 2019

Mobile Number Verified

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Die Maan), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
60
Star Sign:
Taurus
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
45 - 60
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Ek gaan nie vertel wat my vriende s nie, want ek date hulle nie. Maar hulle laaik my. Jy moet maar agterkom waarvan hou ek nie, as ons saamkuier sal jy uitvind. So , dis moeilik om oor myself te praat. Nou waarvan hou ek nou? Van iemand so tussenin n supermodel en iemand doodgewoon. Die regte een vir my. En as daar n wetenskaplike formule sou wees sou ek dit hier neergeskryf het, en voila! Ek sou jou gevind het. Van Universiteitsdae was die formule soos koffie: wit, warm en nie te soet nie. Dit het al aangepas, steeds wit..... Ek is so doodgewoon soos elke ander man, maar beter as ek gaan jy beslis nie kry nie. Ek is eintlik baie aantreklik, goed gemanierd, baie tyd in my besige program vir jou ( ek vind dat dames bo 45 maar moeilik is om na werk saans te wil uitgaan en kuier) So as jy minstens beskikbaar is, maak nie saak of jou kinders nog by jou woon nie. Maak nie saak as jy nie n beautyqueen is nie, ek hou meer van breins as boobs, ( Ek is al amper 60 , so gravity het jou ook al raakgeloop). Maak nie saak of jy jonger of ouer as my ouderdomsvereiste is nie, dis n riglyn, om n baie goeie rede! Lol.

About His Ideal Match

Jy sal n sterk gestel moet h om met my te kommunikeer. En eintlik is ek net doodgewoon en loveable. Ek sal so graag al die detail hier wil uitstip, maar dan lees ek al die nice profiele raak. Ek wonder hoeveel oulike vrouens is nog getroud? Dit lyk my die oulikstes van die oulikstes is op die datingscene. Jy moet hou van kiss en cuddle ( Ek het ges ek hou meer van breins as boobs, dit beteken ek hou baie van boobs ook). Ek woon op my eie, maar my kinders is n integrale deel van my lewe. Ek is hiper privaat, totdat ek jou bestaan in my lewe aan die wreld wil uitbasuin. Ek is baie besig in my werk, en in die gemeenskap, maar ek sal baie tyd aan en saam met jou spandeer as jy di een is wat my mesmeraaiz en die ritteltits bewerasies gee. Dalk praat ek soms te veel, maar ek is ook maar senuweeagtig, onseker en nuut op hierdie terrein. Jou foto is n moet, en as jy dit privaat met my wil deel is dit goed. Ek is baie wys, daarom is ek al baie grys. Maar ek lyk en leef jonger. Ek hou van musiekkonserte, toneelopvoerings, Afrikaanse toneel, boekbekendstellings, stap, sokkie-sokkie, wals en two-step, ry 4x4 van tyd tot tyd, hou van reis en toer en kamp en kuier en ook van die lekker lewe. En ek hou daarvan om soms net by my huis te wees. Erens sal jy ook n holte kry. Moenie my diskwalifiseer as daar goed is wat jy nie wil doen nie, ek soek eerder n lewensmaat as n kampmaat, of dansmaat, of stapmaat. So jy is welkom om jou adrenaliensport en fietsry en Comrades te doen, ons kan na die tyd lekker kiss en cuddle oor n glasie wyn. ( As jy nog asem oor het.....)

What His Friends Say

Taxihart hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Disappearing
Eyesight:
I wear glasses
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Light
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Naive; Optimistic; Outgoing; Outrageous; Outspoken; Quiet; Realistic; Shy; Silly; Stable; Wild & Crazy
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Instrumental; Opera; Rock
Reading:
I enjoy it
Books:
(Auto)biographies; Best-sellers; Fiction; History; Romance; Travel
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Game shows; Music Channels; Reality shows; Sport; Talk shows; Variety shows
Movie Frequency:
Once or twice a month
Movie Preferences:
Action; Adult; Art Films; Comedy; Documentary; Drama; Romance; War
Interests:
Reading; Surfing the Internet
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Athletics; Camping; Canoeing; Cricket; Cycling; Fencing; Golf; Gymnastics; Hunting; Motorsport; Rowing; Rugby; Running; Swimming; Tennis; White water rafting
Food
Cooking:
I can't or won't cook
Food:
Doesn't matter; Fast food; Fine Dining; Pub Grub; Seafood; South African; Sushi
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Hectic
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Socialising with friends
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother and a sister
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I like them at the zoo
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Work fewer hours
Religious Attendance:
Once a month
Dream Home:
House in the suburbs
Politics:
Liberal
Retirement Plans:
Exploring the 7 Wonders of the World
Feelings about using Liefie:
Nervous; Hopeful; Curious; Embarrassed; Optimistic; Excited
Honesty:
Extremely