LosGelukkie

59 – Centurion (Pretoria), Gauteng, South Africa

Maar leer my eers ken, (as jy wil....)

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: 2 weeks ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Centurion (Pretoria), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
59
Star Sign:
Gemini
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Athletic
Looks:
Beauty contest winner
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
41 - 60
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Wat??! Het ek jou met daai naam gevang? Maar met so baie oulike dames hier moet die bemarking reg wees. Want ek wil die oulikste een vang. En dalk is dit jy?

Ek het my eie besigheid, ek is in n professionele beroep, werk lang ure, en sien uit om van jou te hoor. Ek woon op my eie, my kinders is groot en my kleinkinders die oulikste.

So skryf vir my as ek nie eerste vir jou skryf nie. As jy nie jou foto eerste wil deel nie, gaan jy my mis. Ek sÍ dit sommer nou-al, dan mors ons nie tyd nie.

About His Ideal Match

Is jy ook een van daai dames wat sÍ jy hoort eintlik nie op die datingsite nie? Want dis scary hier, en die mense is eintlik common. En jy wil nie deel daarvan wees nie. Wel ek voel net so..... Maar daar is nie n ander veiliger manier om iemand te ontmoet nie (dink ek).

Jy mag dalk glad nie van my hou nie, want ek praat soms nogal te veel. Maar jy mag dalk op my verlief raak, ek self kom dit van tyd tot tyd oor. Ek hoop dalk daarvoor. Maar as ons nie minstens probeer nie, sal ons nooit weet nie.

So kom ons gaan koffie! Vra wat jy wil weet, ek gesels graag, maar ai, tik is nie my sterkpunt nie.

What His Friends Say

LosGelukkie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

LosGelukkie has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.