DieHeleMiljoen

60 – Pretoria (Skuldbult), Gauteng, South Africa

Nie net een uit n miljoen

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Sunday

Modified: 25 August 2019

Mobile Number Verified

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Skuldbult), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
60
Star Sign:
Virgo
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
40 - 60
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Ek het besluit om die “boring” storie te vertel, want lyk my dan kry jy darem die aandag van die dames. En dis eintlik hoekom ek hier is, en dit is om die aandag van die dames te trek. Nou nie almal s’n nie, net die wat van my profiel hou. Ek is skaam en teruggetrokke, maar kan oorneem as ek baie gemaklik voel. Ek praat nie met vreemde mense nie, maar as ek lostrek praat ek n hond uit n bos uit. Ek hou van 4x4 en kamp en stap en reis en toer en hotelle bly en braai en uiteet en sommer net by jou eet, eintlik hou ek van alles wat ek saam met my geliefde kan doen. Ek sal selfs saam dans, maar net sokkie, twostep en wals en wals en wals.... En as jy nie van iets hou nie, dan sit ek saam met jou en kyk hoe ander dit doen, want as ek van jou hou wil ek eerder saam met jou wees, ek is immers amper sestig.... O ja, ek hou ook van Afrikaans is Groot, en Elvis Blue, en Karen Zoid, en Steve en Janita en Theuns .... en Aardklop en sommer van alles wat lekker is. Dis hoekom ek amper met elke gewone en buitengewone en normale en dramatiese en kunssinnige en atletiese en empath en diep en vrolike en noem maar op, ons behoort te kliek!

About His Ideal Match

Ek het jou al beskryf, in die halwe duisend woorde hierbo, so hier spel ek die reëls uit.... Jy moet lus wees om n nuwe vriend te ontmoet, dit moenie vir jou n effort wees nie. En glimlag mooi vir my op die foto, ek maak myne oop as ek weet met wie ek gesels. Soentjies en drukkies, en hande vashou in die fliek, ag al daai lekker tradisionele boring dinge wat getroude mense lankal nie meer doen nie.....Ek hou daarvan om redelik gou te ontmoet, en nie vir maande te korrespondeer nie. Ek sal vir jou tee maak as jy by my kom kuier, of koop wat jy die graagste drink, sommer hier naby my, of agter jou aanry, verkieslik nie verder as so honderd km radius nie. Onthou ek is die jagter, maar jy kan maar bietjie moeite doen om dit maklik maak om die cupido pyltjie sekuur te skiet.

What His Friends Say

DieHeleMiljoen hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

DieHeleMiljoen has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.